Categories: VideosPublished On: 19th September 2025

Video: Meatmaster ras praat vir homself by Nasionale veiling

By 1 min read
100 words

Meatmaster TN (1)

Die jaarlikse Nasionale Meatmaster ram- en ooiveiling, aangebied op 13 en 14 Augustus 2025 by die Bloemfontein-skougronde, het weereens sy plek as een van die groot hoogtepunte op die veilingskalender bevestig.

Met uitsonderlike pryse wat behaal is vir beide ramme en ooie, het vanjaar se veiling duidelik gewys waarom die Meatmaster een van die mees gesogte vleisrasse in Suid-Afrika geword het.

Die duurste Ram, Lot 55 van Ochre Meatmaster, het verkoop vir R82 000 aan Nu Vino en die duurste ooi, Lot 49A van Model Meatmasters het verkoop vir R 65 000 aan Yield Agri Investments.

Lees meer oor die veiling: Hier

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0