meatmaster

Video: Meatmaster ras praat vir homself by Nasionale veiling

Die jaarlikse Nasionale Meatmaster ram- en ooiveiling, aangebied op 13 en 14 Augustus 2025 by die Bloemfontein-skougronde, het weereens sy plek as een van die groot hoogtepunte op die veilingskalender bevestig. Met uitsonderlike pryse wat behaal is vir beide ramme en ooie, het vanjaar se veiling duidelik gewys waarom[...]

By Natasha Pansegrouw|19th September 2025|Categories: Videos|Tags: , , |

Nasionale Meatmaster-veiling bevestig ras se groei en gewildheid

Die jaarlikse Nasionale Meatmaster ram- en ooiveiling, aangebied op 13 en 14 Augustus 2025 by die Bloemfontein-skougronde, het weereens sy plek as een van die groot hoogtepunte op die veilingskalender bevestig. Hierdie veiling is nie net ‘n belangrike byeenkoms vir Meatmaster-boere en -telers nie, maar ook ‘n ware viering[...]

By Bianca Pretorius|18th August 2025|Categories: Artikels, Vee en Wild|Tags: , , |

Sutherland Karoo Meatmaster Klubveiling 2023

Sutherland Karoo Meatmasters sê baie dankie aan die kopers en verkopers van die derde Sutherland Karoo Meatmaster Klub veiling. Die gehalte diere was baie hoog. Dankie ook aan Nico Grobler Kernmeatmasters Klaas Grobler wat hulle ONAFHANKLIKE keurder was. Charles Freeme, die president van die Genootskap het die veiling bygewoon[...]

Colett Farming Superior Genetics Meatmasterveiling- 23 Feb 2023

Die 37ste produksieveiling is op 23 Februarie 2023 te La Rochelle, Venterstad om 10:30 gehou. Baie lekker veiling gehou by Collett Genetics. Die duurste ram was R100 000 gemiddeld van 115 ramme R11800. Ooie: Duurste ooi R11000, gemiddeld van 394 ooie R2700. Baie geluk met 'n besonderse aanbod. Die[...]

By Specialist Writer|1st March 2023|Categories: Artikels, Vee en Wild|Tags: , , , |

Collet Farming top gehalte genetika Meatmaster veiling 23 Februarie 2023

521 Meatmasters: 121 uitstekende geregistreerde ramme, 200 geregistreerde ooie, 200 kommersiële ooie. Die redes waarom geen telers die veiling mag misloop nie!! Trotse wenner van die beste kleinvee kudde van die jaar onder alle skaap en bok rasse vir 2015 /2017 en 2019. U wetenskaplike waarborg vir die beste[...]

By Specialist Writer|16th January 2023|Categories: News|Tags: , , |
0
Go to Top