Colett Farming Superior Genetics Meatmasterveiling- 23 Feb 2023

9
Duurste ram
Die 37ste produksieveiling is op 23 Februarie 2023 te La Rochelle, Venterstad om 10:30 gehou.
Baie lekker veiling gehou by Collett Genetics.
Die duurste ram was R100 000 gemiddeld van 115 ramme R11800.
Ooie: Duurste ooi R11000, gemiddeld van 394 ooie R2700.
Baie geluk met ‘n besonderse aanbod. Die kopers het Top genetika baie billik bekom.
Aangebied deur Vleissentraal Port Elizabeth.
Afslaer: Andre van Zyl
Die Collett en Du Preez familie bedank elkeen wat betrokke was by die veiling.

Hieronder is die veilingsverslag:

Lees meer inligting oor die veiling op ProagriMedia.
Kontak Tiny of Lynette van ProagriMedia om jou veiling te bemark by tiny@agri4all.com of lynette@agri4all.com