Colett Farming

Colett Farming Superior Genetics Meatmasterveiling- 23 Feb 2023

Die 37ste produksieveiling is op 23 Februarie 2023 te La Rochelle, Venterstad om 10:30 gehou. Baie lekker veiling gehou by Collett Genetics. Die duurste ram was R100 000 gemiddeld van 115 ramme R11800. Ooie: Duurste ooi R11000, gemiddeld van 394 ooie R2700. Baie geluk met 'n besonderse aanbod. Die[...]

By Specialist Writer|1st March 2023|Categories: Artikels, Vee en Wild|Tags: , , , |
0
Go to Top