Sutherland Karoo Meatmaster Klubveiling 2023
Sutherland Karoo Meatmaster Klubveiling 2023
Sutherland Karoo Meatmasters sĂȘ baie dankie aan die kopers en verkopers van die derde Sutherland Karoo Meatmaster Klub veiling. Die gehalte diere was baie hoog. Dankie ook aan Nico Grobler Kernmeatmasters Klaas Grobler wat hulle ONAFHANKLIKE keurder was. Charles Freeme, die president van die Genootskap het die veiling bygewoon[...]