Bloemfontein

Lamb Champs Bloemfontein kroon 2026-kampioene en bevestig nog twee plekke in Span Suid-Afrika

Lamb Champs het op Saterdag 29 Augustus vir die eerste keer in Bloemfontein plaasgevind, waar 61 familieboere by Toyota Stadion meegeding het om te bepaal wie se lam as die lekkerste in die streek gekroon sou word. Sowat 3 000 mense het Lamb Champs Bloemfontein bygewoon, ’n dag wat[...]

By Artikel voorsien|31st August 2026|Categories: Nuus|Tags: , , |

Nasionale Meatmaster-veiling bevestig ras se groei en gewildheid

Die jaarlikse Nasionale Meatmaster ram- en ooiveiling, aangebied op 13 en 14 Augustus 2025 by die Bloemfontein-skougronde, het weereens sy plek as een van die groot hoogtepunte op die veilingskalender bevestig. Hierdie veiling is nie net ‘n belangrike byeenkoms vir Meatmaster-boere en -telers nie, maar ook ‘n ware viering[...]

By Bianca Pretorius|18th August 2025|Categories: Artikels, Vee en Wild|Tags: , , |

Die aansteeklike atmosfeer by vanjaar se Meatmaster Nasionale veiling in Bloemfontein, het skitterende sukses beteken vir elkeen betrokke

By vanjaar se Meatmaster Nasionale veiling was daar 'n vrolike atmosfeer, en die kleure van die pragtige Meatmasters wat op aanbood was, was net so vrolik. Die nasionale Meatmaster veiling het op 10 Augustus 2023 te Bloemfontein plaasgevind. 26 Lede van die Meatmasterskaaptelersgenootskap het deelgeneem aan die veiling. Goeie[...]

By Specialist Writer|5th September 2023|Categories: Videos|Tags: , , |

Minister Didiza to engage with Free State province Communal Properties Associations (CPA’s) and farmer organisations and unions in Bloemfontein

(Image source: pexels.com by Mario Gómez) The Minister of Agriculture, Land Reform and Rural Development, Thoko Didiza, MP together with her deputies Mcebisi Skwatsha and Nokuzola Capa, will on 07- 08 April 2022 engage Communal Properties Associations(CPA’s) and Farmer organisations and unions in the Mangaung Metro Municipality in the[...]

By Specialist Writer|5th April 2022|Categories: News|Tags: , , |
0
Go to Top