Nasionale Meatmaster veiling
Die aansteeklike atmosfeer by vanjaar se Meatmaster Nasionale veiling in Bloemfontein, het skitterende sukses beteken vir elkeen betrokke
By vanjaar se Meatmaster Nasionale veiling was daar 'n vrolike atmosfeer, en die kleure van die pragtige Meatmasters wat op aanbood was, was net so vrolik. Die nasionale Meatmaster veiling het op 10 Augustus 2023 te Bloemfontein plaasgevind. 26 Lede van die Meatmasterskaaptelersgenootskap het deelgeneem aan die veiling. Goeie[...]
Skitterende sukses op vanjaar se nasionale Meatmaster veiling
Die nasionale Meatmaster veiling het op 10 Augustus 2023 te Bloemfontein plaasgevind. 26 Lede van die Meatmasterskaaptelersgenootskap het deelgeneem aan die veiling. Goeie pryse vir goeie gehalte diere is op die dag behaal, wat gedui het op die vraag na goeie Meatmaster-genetika. Die veiling is deur Vleissentraal Port Elizabeth[...]
Nasionale Meatmaster veiling: Meatmasters om van te kies en keur, wat in jou boerdery sal floreer
Die Meatmaster-ras het ontstaan toe boere 'n skaap gesoek het wat die gehardheid van inheemse vet-sterthaar-tipe skape met die goeie bespiering van Europese rasse gekombineer het. Die vetstertrasse het toegevoegde waarde wat voordelig is vir Suid-Afrikaanse boere is in terme van vrugbaarheid, siekteweerstand, parasietweerstand (beide uitwendig en inwendig), droogteweerstand,[...]