Categories: VideosPublished On: 5th September 2023

Die aansteeklike atmosfeer by vanjaar se Meatmaster Nasionale veiling in Bloemfontein, het skitterende sukses beteken vir elkeen betrokke

By 0 min read
85 words

Vleissentraal-MeatmasterNationaleVeiling THUMBNAIL

By vanjaar se Meatmaster Nasionale veiling was daar ‘n vrolike atmosfeer, en die kleure van die pragtige Meatmasters wat op aanbood was, was net so vrolik.

Die nasionale Meatmaster veiling het op 10 Augustus 2023 te Bloemfontein plaasgevind. 26 Lede van die Meatmasterskaaptelersgenootskap het deelgeneem aan die veiling. Goeie pryse vir goeie gehalte diere is op die dag behaal, wat gedui het op die vraag na goeie Meatmaster-genetika.

As jy jou veiling wil bemark kontak:
Lynette van Tonder – 074 694 4422 – lynette@agri4all.com
Tiny Smith – 082 698 3353 – tiny@agri4all.com

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0