Bloemfontein Skougronde
Nasionale Meatmaster veiling: Meatmasters om van te kies en keur, wat in jou boerdery sal floreer
Die Meatmaster-ras het ontstaan toe boere 'n skaap gesoek het wat die gehardheid van inheemse vet-sterthaar-tipe skape met die goeie bespiering van Europese rasse gekombineer het. Die vetstertrasse het toegevoegde waarde wat voordelig is vir Suid-Afrikaanse boere is in terme van vrugbaarheid, siekteweerstand, parasietweerstand (beide uitwendig en inwendig), droogteweerstand,[...]