Categories: VideosPublished On: 11th August 2026

VIDEO: Massey Ferguson 7S.210: Buksie, maar boks bo sy vuurmaakplek

By 0 min read
96 words

7S 210

Moenie dat sy grootte jou flous nie die Massey Ferguson 7S.210 is gereed om te werk! 

By Val Boeredag 2026 het die 7S.210 die geleentheid gekry om sy staal in die land te wys. Met ‘n kombinasie van krag, tegnologie, gemak en veelsydigheid is hierdie trekker ontwikkel vir boere wat ernstige werkverrigting van hul masjinerie verwag.

Of dit nou grondbewerking, plantwerk of ander veeleisende take is, die 7S.210 is gereed om sy kant te bring.

Kyk die video en sien self waarom dié “Buksie” beslis bo sy vuurmaakplek kan boks!

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0