Brahmane
Ons praat oor kruisteling met Brahmane: Die koning van kruisteling
Die Brahmanras het ontstaan deur die kombinasie van suiwer Zebutipes; spesifiek die Nelore, Guzerat en Gir het ’n belangrike rol gespeel. Reeds in 1924 is die Amerikaanse Brahman in die VSA erken, deur die naam Brahman amptelik te gebruik vir die eerste Zebu-ontwikkelde Bos Indicus-ras in die wêreld. Die[...]
Brahman-bul vir R800 000 verkoop
André Kock en Seun, Limpopo, het ‘n reuse Brahmanveiling op Saterdag 10 Desember op Warmbad aangebied. Dit was ‘n produksieveiling van R10 Brahmane van Llewellyn en Corrie Labuschagne. Die R10 Sir Christoff 314/12-spogbul is vir R800 000 aan Paul Duarté van Pretoria verkoop. Alle vorige rekords vir Brahmanbeeste is[...]
Nasionale Veiling bewys: Brahmanboere belê in die toekoms
“Ek het baie navrae gehad oor die koei en kalf. Die kalf kom uit ’n Ivory-bul uit die stal van V/B8 (V8) Brahmane in Amerika. Ek het die saad ingevoer van daar af en ek is die enigste ou in Suid-Afrika wat die kalf het. Die koei kom uit[...]