Tuli
Die tapyt was uitgerol vir Go West-groep se 12de Tuli veiling
Die tapyt was Vrydag die 20ste Oktober 2023 uitgerol vir die 12de Go West Tuli veiling, aangebied te Kimberley veemark. Goeie pryse en gemiddelde is op die dag behaal. Die veiling was aangebied deur Vleissentraal Noord-Kaap en ook aanlyn deur SwiftVee. Die Go West Tuli-groep volhard in hulle missie[...]
Tuli Kudde van die Jaar
Tydens die jaarlikse Dinee van die Tuli Beestelersgenootskap van SA wat op 7 September 2023 in Bloemfontein gehou is, is Bushman’s Mountain Tuli Stoet vir die tweede agtereenvolgende jaar aangewys as Tuli Kudde van die Jaar. Bron: Tuli Beestelersgenootskap van SA
2023 Auction dates: Tuli
January 25 Jan - Council Meeting (14:00)Anne-Marie Viljoen0514100958annamarie@stemma.co.zaBloemfontein26 Jan - Council Meeting (08:00)Anne-Marie Viljoen0514100958annamarie@stemma.co.zaBloemfontein April 27 April - 6 May - Boem Show May 1 May - Vleissentraal SA Stud Book Elite Bull growth test class Bloemfontein4 May - Tuli National Open/ Pregnant Heifer Sale Anne-Marie Viljoen0514100958annamarie@stemma.co.zaLettie Fouché School Lapa - Bloemfontein3 May - Tuli hunting packages & wine auction Anne-Marie Viljoen0514100958annamarie@stemma.co.zaLettie Fouché[...]
Ontmoet die President van die Tuli Beestelersgenootskap van SA
“Om ‘n suksesvolle beesboer te kan wees glo ek eerstens, moet jy van die ras hou waarmee jy boer, maw jy moet lief wees vir jou beeste. Hulle moet vir jou mooi wees. Dit moet vir jou lekker wees om met hulle te werk. Dan moet die beeste die[...]