Tuli

Ons praat oor kruisteling: Boer ’n wenpad oop met Tuli-beeste

’n Oorvloed van heerlike, smaaklike, gesonde, winsgewende vleis en boerdery sonder sukkel of probleme – elke Tuli-boer weet dit is wat dié goed aangepaste ras vir jou beteken. Suiwer Tuli-beeste gee jou min moeite, maar baie wins en baie plesier. Maar as jy as kommersiële boer regtig wil geld[...]

By Specialist Writer|12th April 2017|Categories: Stock and game farming|Tags: , , , , |

Tuli: ‘n Antieke bees is sy gewig in goud werd

Die heengaan van Stephan Welz, die bekende oudhedekenner en kunsafslaer, was ’n swaar slag vir Suid-Afrika se kunsgemeenskap. Sy wye kennis en unieke aanslag het TV-programme soos Trommel en Antikwaar uiters gewild gemaak by die kykerspubliek. Behalwe dat Stephan ’n passie gehad het vir kuns en oudhede, het hy ook ’n passie gehad vir sy antieke beesras. Toe Stephan en[...]

By Benine Ackermann|9th March 2016|Categories: Stock and game farming|Tags: |
0
Go to Top