Tuli Kudde van die Jaar

Trophy 2023
Charné van Wyk (dogter van wyle Stefan van Wyk) oorhandig die Stefan van Wyk wisseltrofee aan Christo Rothman van die Bushman’s Mountain Tuli Stoet.
Tydens die jaarlikse Dinee van die Tuli Beestelersgenootskap van SA wat op 7 September 2023 in Bloemfontein gehou is, is Bushman’s Mountain Tuli Stoet vir die tweede agtereenvolgende jaar aangewys as Tuli Kudde van die Jaar.
Bron: Tuli Beestelersgenootskap van SA