Tuli Kudde van die Jaar

Tuli Kudde van die Jaar

Tydens die jaarlikse Dinee van die Tuli Beestelersgenootskap van SA wat op 7 September 2023 in Bloemfontein gehou is, is Bushman’s Mountain Tuli Stoet vir die tweede agtereenvolgende jaar aangewys as Tuli Kudde van die Jaar.    Bron: Tuli Beestelersgenootskap van SA

By Specialist Writer|18th September 2023|Categories: Nuus|Tags: , |
0
Go to Top