Tuli’s
Ontmoet die President van die Tuli Beestelersgenootskap van SA
“Om ‘n suksesvolle beesboer te kan wees glo ek eerstens, moet jy van die ras hou waarmee jy boer, maw jy moet lief wees vir jou beeste. Hulle moet vir jou mooi wees. Dit moet vir jou lekker wees om met hulle te werk. Dan moet die beeste die[...]
Stefan van Wyk Toekenning
Die jaarlikse dinee van die Tuli Beestelersgenootskap van SA is op 8 September 2022 gehou. Christo Rothman, Bushmans’ Mountain Tuli Stoet van Gariep Dam was die vierde wenner van die Stefan van Wyk wisseltrofee vir die Tuli Kudde van die Jaar. Stefan van Wyk was wyd bekend in die[...]
Veilingsverslag: Alpha en Omega Tuli’s
Die Alpha en Omega Tuli-veilings is op die plaas Essex in Burgersdorp gehou. Die duurste bul het vir R140 000 gegaan en is deur Ganna boerdery gekoop. Die duurste vers is verkoop vir R16 000 en die koper was Ernst jnr familie trust. Die gemiddelde pryse vir bulle was[...]