Categories: NewsPublished On: 29th June 2016

Veilingsverslag: Alpha en Omega Tuli’s

By 0 min read
64 words

tuli veiling-alphaomega

Die Alpha en Omega Tuli-veilings is op die plaas Essex in Burgersdorp gehou.

Die duurste bul het vir R140 000 gegaan en is deur Ganna boerdery gekoop. Die duurste vers is verkoop vir R16 000 en die koper was Ernst jnr familie trust. Die gemiddelde pryse vir bulle was R44 863,64 en verse R9007,14. Die veilingsmaatskappy was BKB Cradock en die afslaer was JJ van der Walt.

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0