Go West Tuli veiling
Die tapyt was uitgerol vir Go West-groep se 12de Tuli veiling
Die tapyt was Vrydag die 20ste Oktober 2023 uitgerol vir die 12de Go West Tuli veiling, aangebied te Kimberley veemark. Goeie pryse en gemiddelde is op die dag behaal. Die veiling was aangebied deur Vleissentraal Noord-Kaap en ook aanlyn deur SwiftVee. Die Go West Tuli-groep volhard in hulle missie[...]