VIDEO: Top teling by Meaker Brafords veiling

reg
Hierdie Braford-bulle is beslis iets om oor huis toe te skryf!
Woon die Meaker Brafords veiling by op 17 Julie om 12:00, by Plaas Draaihoek, Vrede.
Vir meer inligting, kontak enige van die volgende:
PM Swart: 083-948-3345
Johannes Schoeman: 082-564-9433
Jan Meaker: 079-883-9760