Thiele Holdings hou suksesvolle 8ste produksieveiling

Screenshot 2023-07-13 111724
Op 5 Julie 2023 het Thiele Holdings nog ‘n suksesvolle produksieveiling by hulle plaas Schickhoek in Paulpietersburg aangebied.
Die gemiddelde van die veiling was soos volg:
Bulle
26 Top Braford bulle is aangebied en behaal ’n gemiddelde prys van R68 076,92. Die duurste bul, Lot 6 (TH 20 636), is verkoop vir R180 000,00 aan Theuns de Jager van Besters.
Vroulike diere
- 30 Top Droughtmaster-verse is aangebied en behaal ’n gemiddelde prys van R18 383,33. Die duurste vers, Lot 37, is namens Kempslust Boerdery verkoop vir R19 500,00 aan Gavin Aveling GC en M Aveling Trust van Volksrust.
Baie geluk aan die Thiele Holdings met ‘n goeie veiling, asook aan al die kopers met die aankoop van top Braford en Droughtmaster genetika!
As jy jou veiling wil bemark kontak:
Lynette van Tonder – 074 694 4422 – lynette@agri4all.com
Tiny Smith – 082 698 3353 – tiny@agri4all.com