Vlakte Bonsmara Studiegroep se digitale/foto katalogus: NOU beskikbaar!

700581877_1499789711953035_5860897269386935458_n
Die Vlakte Bonsmara Studiegroep maak gereed vir hulle 20ste produksieveiling! ’n Besondere mylpaal wat getuig van die groep se jare lange toegewyde teling, topgehalte genetika en lojale ondersteuning van mede-telers en boere. Vanjaar se aanbod bewys weer waarom kopers jaar ná jaar terugkeer: topgehalte Bonsmara-beeste wat funksionaliteit, prestasie en winsgewendheid in een pakkie bied.
Dagboek die datum vir die veiling:
- Donderdag, 11 Junie 2026
- 11:00
- Plaas Doornpan, Roedtan
Die veiling sal ook aanlyn aangebied word deur beide SwiftVee en Meerkat se aanlynplatforms. Registreer hier:
SwiftVee:
https://auctions.swiftvee.com/…/vlakte-bonsmara-20ste…
OF
Meerkat:
https://auctions.meerkatonline.co.za/auctions/1713
Vir meer inligting of vir enige navrae, kontak:
Hendrik van der Walt – 083 628 9401 | Carel Chalmers – 082 896 9586
Laai die volledige digitale foto katalogus hier af:
Van die top lotte op aanbod wat beslis gemerk kan word:
