bulle
Vlakte Bonsmara Studiegroep se digitale/foto katalogus: NOU beskikbaar!
Die Vlakte Bonsmara Studiegroep maak gereed vir hulle 20ste produksieveiling! ’n Besondere mylpaal wat getuig van die groep se jare lange toegewyde teling, topgehalte genetika en lojale ondersteuning van mede-telers en boere. Vanjaar se aanbod bewys weer waarom kopers jaar ná jaar terugkeer: topgehalte Bonsmara-beeste wat funksionaliteit, prestasie en[...]
Bulle wat praat vir hulself: Buckridge se bulaanbod – Fotos & beskrywings
Wanneer prestasie, konsekwentheid en genetiese uitnemendheid bymekaarkom, is die resultaat duidelik sigbaar in die bulle wat Buckridge Bonsmaras vanjaar op hul komende AANLYN veiling aanbied. Met ’n streng en doelgerigte teelbeleid oor jare heen, lewer Buckridge weer ’n besonder sterk string bulle wat vir hulself praat, bulle met bewese[...]
Nu Alcade Bonsmaraboere glimlag breed na die 38ste suksesvolle veiling
Bonsmara boere van heinde en verre het saamgetrek vir die 38ste Nu Alcade veiling by die Warmbad Veemark op 20 Februarie. Die Nu Alcade Bonsmaragroep het saam met die gasverkopers gesorg vir ‘n besonderse goeie veilings aanbod met 17 stoetbulle, 127 kommersiële diere en 462 slagvee en speenkalwers. [...]
VIDEO: Bul verkoop vir R340 000 by die Nu-Alcade veiling
Ten spyte van die moeilike ekonomiese toestande en droogte waardeur boere tans stoei, was hierdie veiling steeds suksesvol met terugkerende sowel as nuwe kopers wat die Nu-Alcade groep ondersteun deur al die jare. Bulle verkoop aan stoettelers (4x) met ‘n gemiddeld van R230 000,00 en die hooste prys van[...]
VIDEO: Vlakte Bonsmara 15de Bulveiling | 18 Oktober
Die Vlakte Bonsmara Studiegroep staan bekend vir hulle verbintenis tot uitnemendheid en die groep vooruitstrewende Bonsmaratelers fokus daarop om bulle in die mark beskikbaar te stel wat werklik uitstaan ten opsigte van aanpasbaarheid, vrugbaarheid en groeipotensiaal. Hierdie telers lewer gereeld van die beste Bonsmara-genetika en verseker dat elke bul[...]