bonsmara ras
Die rykdom van Buckridge Bonsmara se ontstaan
Toewyding tot genetiese uitnemendheid en volhoubare boerderypraktyke, verseker dat Buckridge Bonsmara beeste teel van hoë gehalte wat aanpasbaar en produktief is, selfs in uitdagende omgewings. Hierdie stoet het deur die jare bewys dat hulle beeste ’n waardevolle belegging is vir kommersiële boere, en hulle voortdurende navorsing en verbeterings dra[...]
Teel vir uitnemendheid: Die Belang van bulseleksie by Buckridge Bonsmaras
Die keuse van die regte bul is een van die belangrikste besluite wat enige Bonsmara-boer kan neem, en by Buckridge Bonsmaras is bulseleksie ’n doelgerigte kuns. Met ’n sterk fokus op genetiese uitnemendheid, funksionele aanpasbaarheid en langtermyn produktiwiteit, speel elke bul ‘n deurslaggewende rol in die bou van ’n[...]
VIDEO: Vlakte Bonsmara 15de Bulveiling
Besonderse gehalte, goeie bloedlyne en streng seleksiekriteria het vir uitstekende pryse op die bulveiling gesorg, met 100% verkope op alle diere. Die hoogste prys wat behaal was: Lot 6 van Kameeldoring Bonsmaras het verkoop vir R480 000 aan Inni Bos Bonsmaras. Besoek die Vlakte-groep webwerf by https://www.vlaktebonsmara.co.za/ of kontak vir Hendrik van der[...]
VIDEO: Vlakte Bonsmara 15de Bulveiling | 18 Oktober
Die Vlakte Bonsmara Studiegroep staan bekend vir hulle verbintenis tot uitnemendheid en die groep vooruitstrewende Bonsmaratelers fokus daarop om bulle in die mark beskikbaar te stel wat werklik uitstaan ten opsigte van aanpasbaarheid, vrugbaarheid en groeipotensiaal. Hierdie telers lewer gereeld van die beste Bonsmara-genetika en verseker dat elke bul[...]