veeveiling
Doornpan vetveeveiling is om die draai: 1 250 beeste op aanbod!
Doornpan se vetveeveiling is om die draai! Met 1 250 beeste op aanbod is hierdie 'n geleentheid wat beslis nie misgeloop kan word nie. Die Vlakte Bonsmara Studiegroep te same met gasverkopers en Nu-Alcade Bonsmaras bied op 4 Desember 2024 die jaarlikse Doornpan vetveeveiling te plaas Doornpan, Roedtan aan.[...]
VIDEO: Vlakte Bonsmara 15de Bulveiling
Besonderse gehalte, goeie bloedlyne en streng seleksiekriteria het vir uitstekende pryse op die bulveiling gesorg, met 100% verkope op alle diere. Die hoogste prys wat behaal was: Lot 6 van Kameeldoring Bonsmaras het verkoop vir R480 000 aan Inni Bos Bonsmaras. Besoek die Vlakte-groep webwerf by https://www.vlaktebonsmara.co.za/ of kontak vir Hendrik van der[...]
Le Roc Brangus se 16de produksieveiling … het ge-rock!
Op 16 Oktober 2024 het die Le Roc-groep die ring oopgemaak vir hulle pragtige Brangus-bulle en vroulike diere om trots te pronk! Le Roc se 16de produksieveiling is afgeskop te plaas Eastry, Tweespruit. Met die vrugbaarheid, aanpasbaarheid en uitstekende genetika van hierdie diere is dit maklik om te verstaan[...]
Bul verkoop vir R340 000 by die Nu-Alcade 37ste produksieveiling
‘n 37ste Produksieveiling is beslis ‘n groot mylpaal en prestasie om op trots te wees en wys grootliks die gehalte en hoë standaard wat die Nu-Alcade groep jaarliks volhou. Op 26 September, in die warm hitte van Warmbad,het hierdie veiling afgeskop by die Warmbad Veemark veilingskrale. Ten spyte van[...]
VIDEO: 2024 Meatmaster Nasionale veiling
Nog 'n suksesvolle veiling agter die rug vir Meatmasters. Goeie pryse vir goeie gehalte diere, 'n lekker atmosfeer en gelukkige kopers is wat hierdie veiling altyd tops hou! As jy jou veiling wil bemark kontak: Lynette van Tonder – (074)-694-4422 – lynette@agri4all.com Tiny Smith – (082)-698-3353 – tiny@agri4all.com https://youtu.be/QSdRJPDcS7o?si=rhi5Mc0m5SFAbhtL[...]