VIDEO: 2024 Meatmaster Nasionale veiling

Screenshot 2024-09-10 145707
Nog ‘n suksesvolle veiling agter die rug vir Meatmasters.
Goeie pryse vir goeie gehalte diere, ‘n lekker atmosfeer en gelukkige kopers is wat hierdie veiling altyd tops hou!
As jy jou veiling wil bemark kontak:
Lynette van Tonder – (074)-694-4422 – lynette@agri4all.com
Tiny Smith – (082)-698-3353 – tiny@agri4all.com