Bonsmara veiling

Bonsmara SA nasionale veiling bewys waarom dié die gewildste ras is

Louis Steyl, hoofuitvoerende beampte van Bonsmara SA vertel meer oor die Nasionale Bonsmara veiling wat plaasgevind het. Hierdie veiling is gehou saam met ander funksies op Bonsmara SA se 60ste verjaardag te vier. Louis vertel dat die dag uitstekend verloop het. Lot 51 (dragtige vers) van UP George Bonsmaras[...]

Vlakte Bonsmara 18de produksieveiling is om die draai!

Vlakte Bonsmara is sinoniem met goeie genetika en topgehalte produksieveilings! Moet nie hul 18de produksieveiling misloop nie. Dit vind plaas op 3 Mei 2024 0m 11:00. Woon die veiling by op Plaas Doornpan, Roedtan. Op aanbod is: 35 bulle 250 vroulike diere in alle produksiestadiums https://youtu.be/6LKGhGaQr3E Besoek hulle[...]

By Specialist Writer|20th March 2024|Categories: Animal Management Videos, Videos|Tags: , , |

Sernick Bonsmara aanteelveiling – 22 Februarie 2024

Sernick Bonsmara se aanteelveiling vind plaas op 22 Februarie om 11:00, by Liebenbergstroom in Edenville.  Nick Serfontein, stigter van die Sernick Groep, vertel meer oor sy ervaring met die Bonsmara ras en die grondlegging waarop Sernick gerig is. Nick noem dat hulle 'n diverse maatskappy met sterk waardes is.[...]

By Ashleigh Schubert|20th February 2024|Categories: Animal Management Videos, Videos|Tags: , , |

Vlakte Bonsmara 14de Bulveiling: 20 Oktober 2023

Die Vlakte Bonsmara Studiegroep het sy ontstaan te danke aan ’n aantal vooruitdenkende Bonsmara Beesboere op die Springbokvlakte in Limpopo. Na suksesvolle aanbied van individuele kommersiële veilings het  stigterslede Tian Kruger, Hardus de Beer, Cheem Prinsloo, Johan Mong en Jean Gouws besluit om die Vlakte Bonsmara Studiegroep te stig.[...]

Go to Top