Bonsmara boere

ANKO Bonsmaras se 28ste produksieveiling oortref verwagtinge

ANKO Bonsmaras se 28ste produksieveiling, wat onlangs aangebied is, het weereens die ANKO se reputasie vir gehalte, funksionele Bonsmara-genetika bevestig. Met sterk belangstelling van bestaande sowel as nuwe kopers is uitstekende pryse behaal, wat die vertroue in ANKO se 47 jaar van gebalanseerde teel weerspieël. André en Ryna[...]

Met opregte dankbaarheid kyk Boschoek Bonsmaras en Vriende terug na puik produksieveiling

Die stof het skaars gaan lê ná Boschoek Bonsmaras en Vriende se produksieveiling, wat op Vrydag 17 Julie 2026 by Warmbad Veemark aangebied is, maar die opgewondenheid oor die dag se sukses leef steeds voort. Die veiling is deur Vleissentraal Bosveld in samewerking met SwiftVEE se aanlynplatform aangebied en[...]

Buckridge Bonsmaras se produksieveiling skuif aanlyn – topgehalte genetika op aanbod

Die Suid-Afrikaanse beesbedryf bevind hom tans in uitdagende tye, met bek-en-klouseer (BKS) wat onsekerheid en druk op boere plaas. Tog is daar verskeie redes vir optimisme. Slag- en speenkalfpryse is tans baie gunstig, wat ’n sterk fondament vir die bedryf skep. Dit bevestig dat goeie genetika, doelgerigte seleksie en[...]

Buckridge Bonsmara se 5de produksieveiling is om die draai!

Wat kan jy verwag by die 5de produksieveiling van Buckridge Bonsmara? Top aangepaste Bonsmara’s wat geteel is uit top bulle van bekende kuddes soos Arcadia (Arthur de Villiers), Syferfontein (Nico Pieterse) en LAR (Derick en Tutu Ralfe). Frans Seevinck van Buckridge Bonsmara nooi almal hartlik uit na hulle 5de[...]

Van seleksie tot sukses: Buckridge Bonsmaras se benadering tot vroulike diere

Die seleksie van vroulike diere speel ’n kernrol in die voortsetting van genetiese uitnemendheid, vrugbaarheid en aanpasbaarheid – die boustene van ’n prestasie-gedrewe boerdery. By Buckridge Bonsmaras word vroulike diere met die grootste sorg en presisie gekies en gesorteer, aangesien hulle die fondament en kern vorm van ’n suksesvolle[...]

By Kylee Mann|12th December 2024|Categories: Vee en rasse|Tags: , , , , |
0
Go to Top