Anko Bonsmaras

ANKO Bonsmaras se 28ste produksieveiling oortref verwagtinge

ANKO Bonsmaras se 28ste produksieveiling, wat onlangs aangebied is, het weereens die ANKO se reputasie vir gehalte, funksionele Bonsmara-genetika bevestig. Met sterk belangstelling van bestaande sowel as nuwe kopers is uitstekende pryse behaal, wat die vertroue in ANKO se 47 jaar van gebalanseerde teel weerspieël. André en Ryna[...]

VIDEO: Moenie ANKO Bonsmaras se veiling misloop nie

Waar genetika, funksionaliteit en jare se toegewyde teling bymekaarkom. ANKO Bonsmaras is daarop toegespits om beeste te teel wat nie net in die skouring uitblink nie, maar ook werklike waarde op kommersiële plase toevoeg. Met 'n fokus op vrugbaarheid, groei, aanpasbaarheid en funksionele eienskappe, is elke dier die resultaat[...]

By Loren Howard|25th June 2026|Categories: Veilings|Tags: , , , |

ANKO Bonsmaras: Beproefde genetika wat op die veld presteer

Wanneer dit by winsgewende beesboerdery kom, lê die antwoord nie in ’n kraal nie, maar op die veld. By ANKO Bonsmaras is dit die beginsel waarop die kudde al sedert 1979 gebou word: Beeste móét onder natuurlike toestande kan produseer én reproduseer. Op 22 Julie 2026 om 11:00 bied[...]

By Bianca Pretorius|26th May 2026|Categories: Veilings|Tags: , , , |

Veilingsverslag: ANKO Bonsmaras se 27ste produksieveiling bevestig gehalte en kopersvertroue

Die 27ste produksieveiling van ANKO Bonsmaras, die bekende stoet van André en Ryna Höll, het op Woensdag 23 Julie 2025 plaasgevind by die Piet Theron Stoetkompleks buite Vryburg. Die veiling het weereens bewys waarom ANKO as ’n gevestigde naam in topgenetika beskou word, met uitsonderlike diere wat kopers van[...]

By Bianca Pretorius|29th July 2025|Categories: Vee en Wild, Veilings|Tags: , , |

Top genetika op die veld: ANKO Bonsmaras nooi jou na hulle jaarlikse produksieveiling

Die kieskeurige beesboer se droom! Die jaarlikse ANKO Bonsmaras-produksieveiling vind vanjaar plaas op 23 Julie 2025 om 11:00 by die Piet Theron Stoetkompleks op die Vryburg-skougronde. André en Ryna Höll nooi alle belangstellende telers en kommersiële boere uit om hierdie uitsonderlike geleentheid by te woon, waar beproefde genetika met[...]

By Jaco Cilliers|2nd May 2025|Categories: Artikels, Vee en Wild, Veilings|Tags: , , , |
0
Go to Top