Categories: VeilingsPublished On: 9th January 2025

Buckridge Bonsmara se 5de produksieveiling is om die draai!

By 1 min read
168 words

Buckridge Bonsmara-HP-AD-Jan2025

Wat kan jy verwag by die 5de produksieveiling van Buckridge Bonsmara? Top aangepaste Bonsmara’s wat geteel is uit top bulle van bekende kuddes soos Arcadia (Arthur de Villiers), Syferfontein (Nico Pieterse) en LAR (Derick en Tutu Ralfe).

Frans Seevinck van Buckridge Bonsmara nooi almal hartlik uit na hulle 5de produksieveiling, die veiling vind plaas:

  • Datum: 25 Februarie 2025
  • Plek: Tlakgaming Veilingskrale, Vryburg Distrik
  • Tyd: 11H00

Op veiling:

± 125 Vroulike Bonsmara’s in verskillende stadia’s

25 Top geselekteerde Bonsmara bulle, wat beproefde kuddevaars insluit

Soos Frans sȇ: “Die aanbod is vanjaar iets besonders!”

Kontak gerus vir Frans Seevinck by (082)-348-7533 of Ian Brown by  (082)789-3634 vir enige navrae.

Drie van die top bulle wat beslis gemerk kan word vir die veiling:

Lot 6 BF 21-231

Lees meer oor Buckridge Bonsmara:

 

 

 

 

Kontak Tiny Smith – 082 698 3353 / tiny@proagri.co.za of Bianca Henning – 082 326 2572 / bianca@proagri.co.za om jou veiling te bemark.

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0