Bonsmara stoet
Buckridge Bonsmaras se produksieveiling skuif aanlyn – topgehalte genetika op aanbod
Die Suid-Afrikaanse beesbedryf bevind hom tans in uitdagende tye, met bek-en-klouseer (BKS) wat onsekerheid en druk op boere plaas. Tog is daar verskeie redes vir optimisme. Slag- en speenkalfpryse is tans baie gunstig, wat ’n sterk fondament vir die bedryf skep. Dit bevestig dat goeie genetika, doelgerigte seleksie en[...]
Buckridge Bonsmara se 5de produksieveiling is om die draai!
Wat kan jy verwag by die 5de produksieveiling van Buckridge Bonsmara? Top aangepaste Bonsmara’s wat geteel is uit top bulle van bekende kuddes soos Arcadia (Arthur de Villiers), Syferfontein (Nico Pieterse) en LAR (Derick en Tutu Ralfe). Frans Seevinck van Buckridge Bonsmara nooi almal hartlik uit na hulle 5de[...]