Boschoek Bonsmaras
Met opregte dankbaarheid kyk Boschoek Bonsmaras en Vriende terug na puik produksieveiling
Die stof het skaars gaan lê ná Boschoek Bonsmaras en Vriende se produksieveiling, wat op Vrydag 17 Julie 2026 by Warmbad Veemark aangebied is, maar die opgewondenheid oor die dag se sukses leef steeds voort. Die veiling is deur Vleissentraal Bosveld in samewerking met SwiftVEE se aanlynplatform aangebied en[...]
Boschoek Bonsmaras: ’n Naam gebou op geloof, bewese genetika en jarelange doelgerigte teling
Boschoek Bonsmaras is ’n naam waarmee baie Bonsmara-boere en -telers in die bedryf vertroud is. André van der Heyde, Jannie Senekal en George Gomba is mense wat nie net daarna streef om gesogte Bonsmara-diere te teel nie, maar om iets veel groter te bou: ’n genetiese nalatenskap wat[...]
Boschoek Bonsmaras: Rooi. Rasgetrou. Reg vir die toekoms.
Die naam Boschoek Bonsmaras is, deur genade, goeie begeleiding, kliënte ondersteuning en jare lange se doelgerigte teling, met dankbaarheid 'n handelsmerk met waarde by ons Bonsmara-vriende en ondersteuners gevestig. Die Boschoek bestuurspan wat bestaan uit André van der Heyde, Jannie Senekal en George Gomba se strewe is nie net[...]
VIDEO: Bielie Bonsmaras op aanbod by Boschoek se produksieveiling
Die naam Boschoek Bonsmaras het deur genade reeds ‘n gevestigde plek in die Bonsmara-bedryf verwerf — ‘n stoet wat beslis geen bekendstelling meer nodig het nie. AH-genetika is ‘n bekende naam in die Bonsmara-bedryf met ‘n blywende nalatenskap in 'n aantal gerekende kuddes. Boschoek Bonsmaras streef na die teling[...]
Bonsmara Genetics-groep stel die standaard hoog op hulle eerste produksieveiling
Bonsmara Genetics het tot stand gekom deur die saamspan van Sebadja Bonsmaras en Boschoek Bonsmaras. Die gedagte van ‘n gesamentlike veiling kom oor etlike jare heen wat gerugsteun is deur grootliks dieselfde teeldoelwitte en waardes van die twee kuddes. Die kuddes se fondasies het vorm gekry deur die aankoop[...]