Bonsmara veiling

Westbourn Bonsmaras: Waar passie en genetiese vooruitgang saamkom

Sowat 85 kilometer buite Bloemfontein, tussen Dewetsdorp en Reddersburg, lê die plaas Dampoort, die tuiste van Westbourn Bonsmaras. Sedert 1999 is daar met oorgawe geboer op die Vrystaat vlaktes, en in 2007 is die stoet onder die naam Westbourn Bonsmaras amptelik geregistreer. Vandag staan die stoetery as die hartklop[...]

By Bianca Pretorius|5th August 2025|Categories: Vee en Wild, Veilings|Tags: , , , |

Boschoek Bonsmaras: Rooi. Rasgetrou. Reg vir die toekoms.

Die naam Boschoek Bonsmaras is, deur genade, goeie begeleiding, kliënte ondersteuning en jare lange se doelgerigte teling, met dankbaarheid 'n handelsmerk met waarde by ons Bonsmara-vriende en ondersteuners gevestig. Die Boschoek bestuurspan wat bestaan uit André van der Heyde, Jannie Senekal en George Gomba se strewe is nie net[...]

Up George bul behaal R4 miljoen op produksieveiling

Die welbekende Bonsmarastoet, Up George Bonsmaras het weer eens hulle plek aan die voorpunt van die bedryf bewys tydens hulle jaarlikse produksieveiling wat op Vrydag, 4 Julie 2025 op hulle plaas aangebied is. ’n Uitsonderlike bul is op die dag vir ’n indrukwekkende R4 miljoen verkoop aan Bertus en[...]

By Bianca Pretorius|8th July 2025|Categories: Nuus, Vee en Wild|Tags: , , , |

Limpopo Bonsmara-klub se veiling beloof top genetika – 9 Mei by Mockford Farms

Met bykans vyf dekades se toewyding aan genetiese uitnemendheid, staan die Limpopo Bonsmara-klub vandag sterker as ooit. Op Vrydag, 9 Mei 2025 om 11:00, nooi dié klub alle kommersiële en stoettelers hartlik uit na hulle jaarlikse veiling wat plaasvind te Mockford Farms net buite Polokwane – ‘n Bonsmara-veiling wat[...]

VIDEO: Nu Alcade-groep hou suksesvolle 38ste produksieveiling

Bonsmara boere van heinde en verre het saamgetrek vir die 38ste Nu Alcade veiling by die Warmbad Veemark op 20 Februarie. Die Nu Alcade Bonsmaragroep het saam met die gasverkopers gesorg vir ‘n besonderse goeie veilings aanbod met 17 stoetbulle, 127 kommersiële diere en 462 slagvee en speenkalwers. Kyk[...]

0
Go to Top