Westbourn Bonsmaras
Westbourn Bonsmaras: Waar passie en genetiese vooruitgang saamkom
Sowat 85 kilometer buite Bloemfontein, tussen Dewetsdorp en Reddersburg, lĂȘ die plaas Dampoort, die tuiste van Westbourn Bonsmaras. Sedert 1999 is daar met oorgawe geboer op die Vrystaat vlaktes, en in 2007 is die stoet onder die naam Westbourn Bonsmaras amptelik geregistreer. Vandag staan die stoetery as die hartklop[...]