Categories: Veilings, Video's, VideosPublished On: 27th February 2025

VIDEO: Nu Alcade-groep hou suksesvolle 38ste produksieveiling

By 0 min read
49 words

WhatsApp Image 2025-02-26 at 18.49.25

Bonsmara boere van heinde en verre het saamgetrek vir die 38ste Nu Alcade veiling by die Warmbad Veemark op 20 Februarie. Die Nu Alcade Bonsmaragroep het saam met die gasverkopers gesorg vir ‘n besonderse goeie veilings aanbod met 17 stoetbulle, 127 kommersiële diere en 462 slagvee en speenkalwers.

Kyk die video hier:

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0