Bonsmara bul

Up George bul behaal R4 miljoen op produksieveiling

Die welbekende Bonsmarastoet, Up George Bonsmaras het weer eens hulle plek aan die voorpunt van die bedryf bewys tydens hulle jaarlikse produksieveiling wat op Vrydag, 4 Julie 2025 op hulle plaas aangebied is. ’n Uitsonderlike bul is op die dag vir ’n indrukwekkende R4 miljoen verkoop aan Bertus en[...]

By Bianca Pretorius|8th July 2025|Categories: Nuus, Vee en Wild|Tags: , , , |

Geen bul soos ’n Bonsmara nie! Woon die Soutpansberg Bonsmara-veiling by

Soutpansberg Boerdery het in 1995 ontstaan en is geleë op die plaas Spitskop en deel een van sy grensdrade met die Mara Navorsingstasie. Die Mara Navorsingsstasie is waar die Bonsmara-spesie deur prof. Bonsma ontwikkel is. Soutpansberg Bonsmara is in 2009 geregistreer nadat die fokus sedert 2006 van Afrikaners en[...]

By Ashleigh Schubert|18th September 2024|Categories: Artikels, Veilings|Tags: , , , , |

Halfmiljoen vir top Bonsmara-bul

Die Bonsmara Genetics-groep het op Vrydag, 9 Augustus hulle tweede produksieveiling op die plaas, Smallepad, Roedtan, gehou. Die gehalte diere wat die Bonsmara Genetics-groep tydens die veiling aangebied het, het die groep se beleid en visie weerspieël - om die Bonsmara-voetspoor regoor die land uit te brei deur gesogte[...]

By Bianca Pretorius|12th August 2024|Categories: Artikels, Vee en Wild, Veilings|Tags: , , , , |

Sernick Bonsmara-groep pak die bul by die horings: Stoetbul verkoop vir R2,2 miljoen tydens hulle 46ste produksieveiling

Die passie vir boerdery hou harde werk en baie geduld vir enige boer in. Nick Serfontein, die voorsitter van die Sernick-groep, hou testament van hoe sy jong droom om te boer ‘n realiteit geword het, en volle tevredenheid vir jare se groei en opbou, ontbloot op die 7de Junie[...]

By Kylee Claassen|19th June 2024|Categories: Veilings|Tags: , , |
1
Go to Top