bonsmara telers
Buckridge Bonsmaras se aanlyn produksieveiling bewys gehalte in uitdagende tye
Op 24 Februarie vanjaar het Buckridge Bonsmaras hul aanlyn produksieveiling met groot sukses aangebied en weereens bewys dat gehalte altyd sy merk maak – selfs in uitdagende tye in die landboubedryf. Die veiling is aangebied deur André Kock en Seun van Vryburg, in samewerking met SwiftVee en hul aanlynplatform,[...]
Buckridge Bonsmaras en SYF Molopo: Gebou op sterk genetika en volhoubaarheid
Buckridge Bonsmaras het oor die jare heen ’n vaste reputasie opgebou as ’n kudde waar doelgerigte seleksie en praktiese boerderyhandelinge hand aan hand loop. Gevestig in die uitdagende en droë Molopo-streek, boer Buckridge in omstandighede wat nie net uithouvermoë vereis nie, maar ook topgenetika wat werklik kan presteer wanneer[...]
Vlakte Bonsmara Studiegroep verkoop duurste bul nòg op Doornpan
Op Vrydag, 17 Oktober 2025, het die Vlakte Bonsmara Studiegroep geskiedenis gemaak op Doornpan naby Roedtan, tydens hulle 16de bulveiling. Hierdie dag sal beslis as een van die groep se hoogtepunte onthou word, met ’n veiling wat nuwe mylpale bereik het en die gehalte van die Vlakte Bonsmara-genetika duidelik[...]
Teel vir uitnemendheid: Die Belang van bulseleksie by Buckridge Bonsmaras
Die keuse van die regte bul is een van die belangrikste besluite wat enige Bonsmara-boer kan neem, en by Buckridge Bonsmaras is bulseleksie ’n doelgerigte kuns. Met ’n sterk fokus op genetiese uitnemendheid, funksionele aanpasbaarheid en langtermyn produktiwiteit, speel elke bul ‘n deurslaggewende rol in die bou van ’n[...]