Vlakte Bonsmara Studiegroep. Bulveiling
Vlakte Bonsmara Studiegroep verkoop duurste bul nòg op Doornpan
Op Vrydag, 17 Oktober 2025, het die Vlakte Bonsmara Studiegroep geskiedenis gemaak op Doornpan naby Roedtan, tydens hulle 16de bulveiling. Hierdie dag sal beslis as een van die groep se hoogtepunte onthou word, met ’n veiling wat nuwe mylpale bereik het en die gehalte van die Vlakte Bonsmara-genetika duidelik[...]