bulle
’n Wenbul veiling is om die draai: Drakensberger groep se 27ste produksieveiling
Die Drakensberger groep maak reg vir hulle 27ste produksieveiling wat plaasvind op 12 September om 11:00, te Bultfontein, Plaas Driehoek. Die Drakensberger is ’n mediumraam bees met ’n gladde pels, opvallend lang en diep lyf met ’n sagte temperament. Dit is een van slegs drie inheemse beesrasse in Suid-Afrika.[...]
Oakdale se Bulle – én koeie – presteer
Die Hoër Landbouskool Oakdale op Riversdal se 560 kg junior toutrekspan vir mans is pas bekroon as die beste skole-sportspan in die land, wat wys die Bulle kan hulle man ook internasionaal staan. Boonop is Oakdale se suiwelkudde as een van ses bestes in die land aangewys. Die Bulle[...]
Toets jou bulle vir vrugbaarheid
“Boere sê gewoonlik dis duur om bulle te toets vir vrugbaarheid, maar die boer verloor al klaar R4 000 per jaar as die koei nie dragtig raak nie,” sê dr Hanri Bester-Cloete, veearts by Vrede-dierehospitaal. Sy het oor die belangrikheid van vrugbaarheidstoetse by bulle gesels by Braunvieh se inligtingsdag.[...]