Oakdale
Oakdale se Bulle – én koeie – presteer
Die Hoër Landbouskool Oakdale op Riversdal se 560 kg junior toutrekspan vir mans is pas bekroon as die beste skole-sportspan in die land, wat wys die Bulle kan hulle man ook internasionaal staan. Boonop is Oakdale se suiwelkudde as een van ses bestes in die land aangewys. Die Bulle[...]
Oakdale se toutrekspan weer wêreld se beste
Die Hoër Landbouskool Oakdale het vir die tweede agtereenvolgende jaar as die land se Proteaspan die 560 kg-afdeling in die kategorie vir Junior Mans in Switserland gewen. Verlede jaar het hulle die gesogte titel ook in Nederland verower. Die span van twaalf seuns van die bekende landbouskool het vanaf[...]