toutrek
Oakdale se Bulle – én koeie – presteer
Die Hoër Landbouskool Oakdale op Riversdal se 560 kg junior toutrekspan vir mans is pas bekroon as die beste skole-sportspan in die land, wat wys die Bulle kan hulle man ook internasionaal staan. Boonop is Oakdale se suiwelkudde as een van ses bestes in die land aangewys. Die Bulle[...]