Braunvieh
Cattle breeds Part 2
Cattle can be considered as an essential daily food and nutrition source, a valuable supply of revenue, and they produce nitrogen-rich manure that can be used to rebuild soils. Different breeds are better adapted for each purpose. Boran cattle The Boran cattle breed evolved from the Borana people's native[...]
Legendariese Alphine Braunvieh hou algehele uitverkoping
Oom Philip Wessels (bekend as Flip) boer sedert 1979 by Winburg in die Vrystaat met sy Braunvieh-stoetbeeste. Die stoet is oorspronklik in 1936 deur sy ma, Bessie begin. Flip is tagtig en kan nie meer by alles van die boerdery uitkom nie en die enigste persoon wat belangstel om[...]
Braunvieh Nasionale Veiling
Die vierde nasionale veiling van die Braunviehs het Woensdag 5 Oktober 2016 by GWK se veilingskrale in Kimberley plaasgevind. 'n Aanbod van 16 bulle en 19 vroulike diere was in die ring. 15 van die bulle is verkoop,die hoogste bod was R55 000 vir lot 9, 'n bul van[...]
Toets jou bulle vir vrugbaarheid
“Boere sê gewoonlik dis duur om bulle te toets vir vrugbaarheid, maar die boer verloor al klaar R4 000 per jaar as die koei nie dragtig raak nie,” sê dr Hanri Bester-Cloete, veearts by Vrede-dierehospitaal. Sy het oor die belangrikheid van vrugbaarheidstoetse by bulle gesels by Braunvieh se inligtingsdag.[...]