Algehele uitverkoping
Legendariese Alphine Braunvieh hou algehele uitverkoping
Oom Philip Wessels (bekend as Flip) boer sedert 1979 by Winburg in die Vrystaat met sy Braunvieh-stoetbeeste. Die stoet is oorspronklik in 1936 deur sy ma, Bessie begin. Flip is tagtig en kan nie meer by alles van die boerdery uitkom nie en die enigste persoon wat belangstel om[...]