Vroulike diere
Vlakte Bonsmara Studiegroep se digitale/foto katalogus: NOU beskikbaar!
Die Vlakte Bonsmara Studiegroep maak gereed vir hulle 20ste produksieveiling! ’n Besondere mylpaal wat getuig van die groep se jare lange toegewyde teling, topgehalte genetika en lojale ondersteuning van mede-telers en boere. Vanjaar se aanbod bewys weer waarom kopers jaar ná jaar terugkeer: topgehalte Bonsmara-beeste wat funksionaliteit, prestasie en[...]
Syferfontein Bonsmara’s Vroulike Katalogus
Syferfontein Bonsmara’s bied vanjaar top-gehalte vroulike diere op hulle veiling aan. Op aanbod sal 70 vroulike diere in alle produksie stadia’s wees. Maak seker jy mis nie die geleentheid om top Bonsmara genetika te bekom nie. Geregistreerde diere word gratis landswyd afgelewer. Kontak vir Nico Pieterse 082 853 1525[...]
Syferfontein Bonsmaras – In ons strewe na perfeksie
Syferfontein Bonsmaras het sy ontstaan gehad amper ses-en-twintig jaar gelede, en wat amper ‘n onbereikbare droom was het stadig maar seker ‘n realiteit begin word. Nico Pieterse, welbekende Bonsmara-teler en eienaar van Syferfontein Bonsmara's sê: "Al wat ek nog my lewe lank wou doen was om te boer! Ons[...]