Vlakte Bonsmara studiegroep
Sterk pryse en uitstekende opkoms by Vlakte Bonsmara Studiegroep se 20ste produksieveiling
Die Vlakte Bonsmara Studiegroep het op 11 Junie 2026 hul 20ste produksieveiling op die plaas Doornpan buite Roedtan, Limpopo, met groot sukses aangebied, met ’n indrukwekkende opkoms en pryse wat die mark oortref het. Van vroeg af was die belangstelling in die aanbod reeds sigbaar en die kopers het[...]
Vlakte Bonsmara Studiegroep se digitale/foto katalogus: NOU beskikbaar!
Die Vlakte Bonsmara Studiegroep maak gereed vir hulle 20ste produksieveiling! ’n Besondere mylpaal wat getuig van die groep se jare lange toegewyde teling, topgehalte genetika en lojale ondersteuning van mede-telers en boere. Vanjaar se aanbod bewys weer waarom kopers jaar ná jaar terugkeer: topgehalte Bonsmara-beeste wat funksionaliteit, prestasie en[...]
Vlakte Bonsmara Studiegroep vier mylpaal met 20ste komende produksieveiling
Vir meer as twee dekades reeds speel die Vlakte Bonsmara Studiegroep ’n betekenisvolle rol in die Suid-Afrikaanse bees- en Bonsmara-bedryf, ’n naam wat sinoniem geword het met uitnemendheid, toewyding en topgehalte genetika. Hierdie dinamiese studiegroep, wat op die Springbokvlakte gevestig is, is in 2007 gestig deur ’n groep vooruitstrewende[...]
Sterk kopersvraag dryf pryse by Vlakte Vetveeveiling
Op Donderdag 4 Desember 2025 het die Vlakte Bonsmara Studiegroep hulle jaarlikse Vetveeveiling suksesvol by Doornpan naby Roedtan aangebied. Dit was weereens ’n besonderse dag op die Vlakte-kalender, waar uitsonderlike gehalte vee met groot belangstelling aangebied is. Die veiling het puik pryse opgelewer en bevestig weer die konsekwente gehalte[...]