Vetvee
Sterk pryse en uitstekende opkoms by Vlakte Bonsmara Studiegroep se 20ste produksieveiling
Die Vlakte Bonsmara Studiegroep het op 11 Junie 2026 hul 20ste produksieveiling op die plaas Doornpan buite Roedtan, Limpopo, met groot sukses aangebied, met ’n indrukwekkende opkoms en pryse wat die mark oortref het. Van vroeg af was die belangstelling in die aanbod reeds sigbaar en die kopers het[...]
Doornpan se vetveeveiling is om die draai!
Die Vlakte Bonsmara Studiegroep maak weer gereed vir hulle jaarlikse vetveeveiling wat plaasvind op 4 Desember 2025 te plaas Doornpan, Roedtan. As jy opsoek is na topgehalte vetvee is hierdie JOU kans! Op aanbod: 530 Supers 160 C-Grade 300 Speenkalwers Die veiling word aangebied deur Vleissentraal Bosveld. Vir enige[...]
Vetvee maak skoonskip op Doornpan vetveeveiling
In die warm bosveldson op 4 Desember 2024, het die Vlakte Bonsmara Studiegroep, saam met verskeie gasverkopers wat ingesluit het Nu-Alcade Bonsmaras, Sebadja Bonsmaras, Sampada Agri en meer, hulle jaarlikse vetveeveiling op plaas Doornpan, Roedtan, aangebied. Op aanbod was 1 250 beeste wat onder meer ingesluit het 530 supers,[...]