Doornpan se vetveeveiling is om die draai!

Vlakte-4DesVeiling-NLS-Nov2025
Die Vlakte Bonsmara Studiegroep maak weer gereed vir hulle jaarlikse vetveeveiling wat plaasvind op 4 Desember 2025 te plaas Doornpan, Roedtan. As jy opsoek is na topgehalte vetvee is hierdie JOU kans!
Op aanbod:
- 530 Supers
- 160 C-Grade
- 300 Speenkalwers
Die veiling word aangebied deur Vleissentraal Bosveld.
Vir enige navrae, kontak gerus een van die Vleissentraal verteenwoordigers:
Hendrik van der Walt: 083-628-9301 of HP van der Walt: 081-011-2049 of Carel Chalmers: 082-896-9586.