Doornpan

Sterk kopersvraag dryf pryse by Vlakte Vetveeveiling

Op Donderdag 4 Desember 2025 het die Vlakte Bonsmara Studiegroep hulle jaarlikse Vetveeveiling suksesvol by Doornpan naby Roedtan aangebied. Dit was weereens ’n besonderse dag op die Vlakte-kalender, waar uitsonderlike gehalte vee met groot belangstelling aangebied is. Die veiling het puik pryse opgelewer en bevestig weer die konsekwente gehalte[...]

Hoogste nasionale speenkalfpryse behaal by Vlakte Bonsmara se Jongbeesveiling

Toe die hamer val op die koue wintersoggend van 11 Junie was dit die Vlakte Bonsmara-groep wat koning gekraai het. Tydens die Vlakte-groep se onlangse Jongbeesveiling is die hoogste prys vir speenkalwers tot dusver vanjaar aangeteken.  Die Vlakte Bonsmara-groep het weer eens bewys waarom hulle markleiers in die bedryf[...]

By Natasha Pretorius|13th June 2025|Categories: Veilings|Tags: , , , , , |

Vetvee maak skoonskip op Doornpan vetveeveiling

In die warm bosveldson op 4 Desember 2024, het die Vlakte Bonsmara Studiegroep, saam met verskeie gasverkopers wat ingesluit het Nu-Alcade Bonsmaras, Sebadja Bonsmaras, Sampada Agri en meer, hulle jaarlikse vetveeveiling op plaas Doornpan, Roedtan, aangebied. Op aanbod was 1 250 beeste wat onder meer ingesluit het 530 supers,[...]

By Kylee Mann|6th December 2024|Categories: Artikels, Vee en Wild|Tags: , , , |
0
Go to Top