Categories: Vee en Wild, VeilingsPublished On: 8th December 2025

Sterk kopersvraag dryf pryse by Vlakte Vetveeveiling

By 1 min read
99 words

593214652_1367713331827341_2176673286575573245_n

Op Donderdag 4 Desember 2025 het die Vlakte Bonsmara Studiegroep hulle jaarlikse Vetveeveiling suksesvol by Doornpan naby Roedtan aangebied. Dit was weereens ’n besonderse dag op die Vlakte-kalender, waar uitsonderlike gehalte vee met groot belangstelling aangebied is.

Die veiling het puik pryse opgelewer en bevestig weer die konsekwente gehalte waarvoor die Vlakte-groep bekend staan. Vleissentraal Bosveld het die veiling professioneel behartig en bygedra tot ’n vlot verloop en uitstekende uitslae vir verkopers én kopers.

Die uitslae vir die dag was soos volg:

Baie geluk aan elke verkoper en koper en ook aan die Vlakte Bonsmara Studiegroep met nog ‘n uitsonderlike veiling!

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0