Syferfontein Bonsmara’s Vroulike Katalogus

header

Syferfontein Bonsmara’s bied vanjaar top-gehalte vroulike diere op hulle veiling aan. Op aanbod sal 70 vroulike diere in alle produksie stadia’s wees. Maak seker jy mis nie die geleentheid om top Bonsmara genetika te bekom nie.
Geregistreerde diere word gratis landswyd afgelewer.
Kontak vir Nico Pieterse 082 853 1525 of Abraham Manser 082 441 0465 vir navrae of vir vooraf besigtiging van die diere.