regering
Agri SA doen beroep op regering om droogtehulp te verleen
Boere in sekere dele van Suid-Afrika sukkel om die huidige seisoen te oorleef en Agri SA is besorg oor hulle lewensvatbaarheid op die pad vorentoe. Agri SA het sy bes gedoen om behoeftige boere landwyd van noodhulp in die vorm van vee- en kuilvoer te voorsien. “Dit is nou[...]
D-Dag vir Suid-Afrikaanse soutregulasies
Daar gaan voortaan minder sout in verwerkte voedsel in Suid-Afrika wees, want die regering het pas nuwe soutregulasies in werking gestel. Die Heart en Stroke-stigting sê Suid-Afrikaners se eetgewoontes moet verander. “Die nuwe wetgewing om sout te verminder in verwerkte voedsel het op 30 Junie 2016 in werking getree.”[...]
TLU SA en AfriForum gaan nie die plaasmoordstryd gewonne gee nie.
Die stryd om die internasionale gemeenskap deeglik te laat verstaan dat plaasmoorde baie ernstig opgeneem moet word, is nie ‘n maklike een nie. Die regering se permanente verteenwoordiger by die VN het dadelik die kwessie as regse propaganda probeer afmaak toe TLU SA , Afriform, en die VF+ verlede[...]
Agri SA soek dringend klaarheid oor die ANC se 50/50-grondplanne
Agri SA het na afloop van die ANC se pas afgelope Algemene Raadsvergadering gevra vir dringende opklaring oor die amptelike beleid oor die sogenaamde 50/50-plan, met ander woord om 50% van elke plaas aan werkers oor te dra.Minister Nkwinti is na afloop van die vergadering in die media aangehaal[...]